Welcome to !Kheis Municipality
!Kheis is an administrative area of the Siyanda District of the Northern Cape in South Africa.
!Kheis is a Khoi name meaning "a place where you live or your home" means. It is named after the Khoi people whom the first permanent residents of the area was.
Mission
To promote economic development to the advantage of the communities within the boundaries of the !Kheis Municipality this will be done by the establishment and maintenance of an effective administration and a safe environment in order to attract tourists and investors to the area.
Vision
The development of an institution, focussing on transparent, loyal and effective service delivery to the residence of the !Kheis Municipal Area.
News Articles
BURGEMEESTER BEDERF VROUE
Die Burgemeester van !Kheis Munisipaliteit, Rdl Wilfred Maritz en raadslede het vanjaar vroue van alle sektore bedank vir hul positiewe bydrae tot die bevordering en vooruitgang van gemeenskappe gedurende ‘n spesiale ete.
“Suid-Afrika herdenk Vrouemaand in Augustus as 'n huldeblyk aan vroue soos Lilian Ngoyi, Helen Joseph, Mama Albertina Sisulu, Sophia Williams- De Bruyn en duisende vroue wat die Unie gebou op 9 Augustus 1956 in protes teen die uitbreiding van die paswette beheer oor die bewegings van swartes besoek het. Ons weet dat u onder moeilike omstandighede en beperkte hulpbronne ‘n rots is vir gemeenskappe op verskillende vlakke” het Rdl Maritz gesê.
Volgens Rebecca de Wee van !Kheis was die aand ‘n ervaring wat in vergeestelikte vorm bewaar moet word veral die optrede van SMS Live Entertainment. Rdl Zelda Mjila (Speaker: Siyanda Distriksmunisipaliteit), Me. Sophia Ferrus (Skoolbestuurder: Sternham Intermediêre Skool), Me. Helena Buys (Alstop: Foodzone Groblershoop) en Me. Janetta Viljoen (Palms: KYCDP/GF4GF) en Kaptein Greef van SAPD Groblershoop was onder die gaste wat die glansryke aand bygewoon het.
Last Updated (Monday, 13 August 2012 08:42)
|
|
|
|
|
| 27°C | 30°C | 29°C | 23°C |
| Fri | Sat | Sun | Mon |
Email: ronneywest@kheis.gov.za
Tel nr.: 054 8339500
Faks nr.: 054 833 9509 / 054 833 0690
Private Bag X2,
Oranje street 97,
Groblershoop 8850



