Welcome to !Kheis Municipality
!Kheis is an administrative area of the Siyanda District of the Northern Cape in South Africa.
!Kheis is a Khoi name meaning "a place where you live or your home" means. It is named after the Khoi people whom the first permanent residents of the area was.
Mission
To promote economic development to the advantage of the communities within the boundaries of the !Kheis Municipality this will be done by the establishment and maintenance of an effective administration and a safe environment in order to attract tourists and investors to the area.
Vision
The development of an institution, focussing on transparent, loyal and effective service delivery to the residence of the !Kheis Municipal Area.
News Articles
“I AM AN AFRICAN”
Raadslid Wilfred Maritz (Burgemeester) van !Kheis Munisipaliteit het gemeenskappe die afgelope week tydens Afrika Dag vieringe daarop gewys dat, “wanneer ‘n gemeenskap bymekaar kom en ‘n dag soos Afrika Dag vier wil ‘n mens sekerlik glo- Ons Is Vry.
Ja, vry omdat ons vandag elkeen ‘n kultuur en geloof van ons keuse kan volg maar, tog bly almal “Trots Suid – Afrikaans”.
Tydens Burgemeester Maritz se Afrika Dag boodskap aan inwoners van !Kheis het hy verwys na die toespraak “I AM AN AFRICAN” as moontlik die beste Afrika toespraak ooit gelewer deur Oud President Thabo Mbeki, aan die mense van Afrika en die wêreld. Hy het leerders aangemoedig om nie moeg te word om skool te gaan nie, omdat daar talle kinders regoor Afrika is, wat verlang om formele opleiding te kry. Hy het so daarna verwys “dit is belangrik dat ons die geleenthede van vandag- soos om skool te kan gaan om skrif geletterd te word moet gebruik om ons self te kapasiteer sodat ons die vooruitgang van gemeenskappe werklik kan sien”
Ter afsluiting het die Burgemester genoem dat inwoners dit moet doen vir Afrika omdat “Ons is deel van Afrika, ons dra die pyn van ons broers in Liberia, Somalia, Sudan, Burundi, Algeria en alle ander AFRIKA lande omdat hulle is kinders van AFRIKA.
Wat ook al ons uitdagings mag wees: Africa shall be at peace!
Whoever we may be, however much we have been caught by the fashion and loss of faith in the capacity of the people, let us rejoice today and say – nothing can stop us now- because I AM AN AFRICAN! “
Last Updated (Wednesday, 30 May 2012 08:23)
|
|
|
|
|
| 17°C | 22°C | 22°C | 25°C |
| Sun | Mon | Tue | Wed |
Email: ronneywest@kheis.gov.za
Tel nr.: 054 8339500
Faks nr.: 054 833 9509 / 054 833 0690
Private Bag X2,
Oranje street 97,
Groblershoop 8850



