Welcome to !Kheis Municipality
!Kheis is an administrative area of the Siyanda District of the Northern Cape in South Africa.
!Kheis is a Khoi name meaning "a place where you live or your home" means. It is named after the Khoi people whom the first permanent residents of the area was.
Mission
To promote economic development to the advantage of the communities within the boundaries of the !Kheis Municipality this will be done by the establishment and maintenance of an effective administration and a safe environment in order to attract tourists and investors to the area.
Vision
The development of an institution, focussing on transparent, loyal and effective service delivery to the residence of the !Kheis Municipal Area.
News Articles
BURGEMEESTER WENS LEERDERS STERKTE TOE

Die Burgemeester van !Kheis Munisipaliteit, Rdl WA Maritz, het leerlinge van !Kheis veral Graad 12 leerders van Hoërskool Groblershoop aangemoedig om hul beste te gee tydens die 2012 eind eksamens.
Rdl Maritz het tydens 'n byeenkoms verwys na 'n mielie boer uit die Bybel wat baie suksesvol was omdat, hy toegewyd en hardwerkend was en leerlinge gemaan om die ideale van hierdie boer na te strewe. Volgens Burgemeester Maritz, moet die ideale van leerders wees om as ‘n generasie onthou te word vir die positiewe bydrae tot die vooruitgang van !Kheis Gemeenskappe en nie ‘n generasie wat in morele verval is nie.
Sodat hul ouers en onderwysers hierdeur trots kan raak en waarneem hoe hulle die vrugte van ‘n demokratiese Suid-Afrika plik.
Ter afsluiting het Rdl Maritz so gesê:
“Die Provinsiale Minister van Onderwys, LUR Griezelda Cjiekella, ook die Provinsiale Voorsitter van die ANC Vroueliga, het tydens ‘n onderhoud aangekondig dat die provinsie mik vir ‘n 75% Matriek Slaagsyfer.
Kom ons lewer ‘n bydrae deur vir ons persoonlike mylpale te stel van 100%.
Omdat saam kan ons die SLAAG persentasie verbeter.
Namens die Raad, Administrasie en Gemeenskappe van !Kheis wil ek die Skoolbeheerliggaam, Leerkragte en Leerlinge bedank vir ‘n goeie jaar en voorspoed toe wens met die 2012 Eind Eksamen wat begin het”
Last Updated (Monday, 29 October 2012 09:25)
|
|
|
|
|
| 20°C | 29°C | 30°C | 28°C |
| Thu | Fri | Sat | Sun |
Email: ronneywest@kheis.gov.za
Tel nr.: 054 8339500
Faks nr.: 054 833 9509 / 054 833 0690
Private Bag X2,
Oranje street 97,
Groblershoop 8850


